Kuier

SERENA DIE STAATMAKER

"Vrou van Samaria, gee tog net 'n bietjie water," word in die bekende koortjie gevra.

En dié koortjie is waarskynlik meer as net 'n bietjie van toepassing op Serena Cloete (51) van Garies in die NoordKaap. Want sien, sy is die vrou van die Kamiesberg met die goeie hart. Die een wat nie net watertjies gee nie, maar ook die spreekwoordelike daaglikse brood. En dít boonop aangevul met hope liefde en geduld.

Serena is die eienaar van die Garies Spaarwinkel en sy moes al vele bitter pille sluk en bitter bekers ledig om te kom waar sy vandag is.

"Ek was vir omtrent 25 jaar in diens van mev. Serene Hughes gewees. Die salaris was nie groot nie. Nietemin, hier het ek baie waardevolle ondervinding opgedoen van besigheid doen, ensovoorts."

Volgens haar het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related