Kuier

Anties NEEM AKSIE

Ons almal ken ’n“uitkyk-antie”in ons gemeenskap. Dit is daardie anties wat ons op koers hou, hulle oor almal ontferm en ’n steunpilaar is soos min – die middelpunt van elke gemeenskap.

En só sien ons week ná week hoe Mrs. J, gespeel deur Theresa Sedras (70), in Suidooster en antie Gertie, gespeel deur Celeste Matthews Wannenburgh (60), in Arendsvlei die rol van daai uitkyk-antie inneem.

Hulle speel albei daardie go-to-karakters, die anties na wie se wysheid almal luister.

Hulle het self albei laat in hul lewe sukses behaal in die TV-bedryf en dit is wanneer jy in hul teenwoordigheid is dat jy summier besef: Age is nothing but a number en 'n mens is net so oud as wat jy jou hou!

En wanneer hulle eers aan die praat begin raak oor hul lewensreise, die wyshede wat hulle van die vroue in hul lewens geleer het en hul mening oor sukses ongeag jou ouderdom, kan 'n mens nieanders as om in verwondering te sit en luister na die twee vroue wat diep in kykers en Kuierlesers se harte gekruip het nie…

G'N KEER AAN CELESTE

Met die intrapslag kom 'n mens agter dat Celeste nie 'n vrou is wat op haar mond gevai is nie. Sy is stylvol geklee in 'n blou velvetjas, hakskoene, ankle-grazer denim, en 'n oranje sonbril rond haar uitrusting perfek af. Om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related