Ontmoet die mense
Mar 02, 2020
3 minutes
Debbie Thixton
Winkelier en museumbestuurder
Debbie druk ’n groot verskeidenheid T-hemde vir mans én vroue wat sy in die winkel verkoop. Ons gunstelinge is die Val-en Platteland- T-hemp.
Debbie het op Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap gewoon toe sy die eerste keer van Val gehoor het. Sy was nie baie gelukkig op die Uilhuisdorp nie, want dit is ver van alles af, die plaaslike mark is piepklein, en dit die winters was vir haar net té koud.
“Toe kom ek Val toe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days