Huisgenoot

ARME MILJOENÊR

VAN kleins af het sy die soort bevoorregte lewe geniet waarvan die meeste mense net kan droom. In haar skatryk ouers se groot huis is sy van kop tot tone bederf; sy is na ’n spogskool gestuur en vakansies was ’n lewe van stralers en vyfsteroorde.

’n Mens sou dink dat Clare Brown ook die res van haar lewe in weelde, glans en gemak sou baai. Sy het immers ’n hele R138 miljoen geërf van haar pa, die Australiese aandelemakelaar Christopher Hylton Brown (75), toe hy vroeg vanjaar oorlede is.

Maar toe tref die fynskrif haar, want die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related