Huisgenoot

EK KRY MY LEWE TERUG

MOEISAAM klim hy uit die motor en skuifel gebukkend oor sy houtkierie nader, een wankelrige tree op ’n slag.

Jou hart wil-wil breek wanneer jy hom so sien en onthou hoe energiek hy altyd op die verhoog was. Want die rooikopman met die kierie is Thys die Bosveldklong, die sanger wat enige verhoor se voete kon laat jeuk.

Uiterlik lyk Thys (47) na ’n skaduwee van die man wat hy was. Hy is brandmaer nadat hy 40 kg verloor het weens die aftakeling van meervoudige sklerose (MS), en sy eens netjies versorgde bokbaardjie is nou ’n ruie boskaas.

Maar toe Thys (47) begin gesels, besef jy gou die siekte het nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related