Huisgenoot

EK SÁL TEEN MY SIEKTE VEG

DIT is skuins voor twee op ’n Woensdagmiddag toe die omroeper die ateljee met ’n kierie en stadige treë binnestap en agter die mikrofoon inskuif.

“Goeiemiddag, jy kuier nou saam met Thys die Bosveldklong,” groet hy die luisteraars van Kosmos Stereo 99.3 FM, ’n radiostasie wat vanaf Middelburg, Mpumalanga, uitsaai.

Thys (45) lyk moeg; glad nie soos die energieke Bosveldklong wat die publiek die afgelope 25 jaar op die verhoog en TV-skerm as sanger en grapjas leer ken het nie.

Hy lag saam oor een of twee van die grappies wat luisteraars op die WhatsApp-lyn instuur en maak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related