Landbouweekblad

Briewe

IS DÍT DIE PAD VORENTOE, SA?

Daar is weekliks nuusberigte oor die swak toe-stand van Suid-Afrika se paaie. Ekwilspesifiekoor die situasie rakende grondpaaie skryf.

Kom ons gaan kyk hoe dinge gewerk het toe ek nog geboer het – voor 1994. Elke landdrosdistrik het ’n afdelingsraad gehad. Dié raad is verkies deur die grondeienaars in die distrik. Elke distrik is verdeel in wyke wat deur ’n raadslid verteenwoordig is. ’n Sekretaris en ’n tikster het die papierwerk behartig.

Daar was ook ’n padinspekteur. Sy werk was om alle paaie te inspekteer en aanbevelings te maak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related