Landbouweekblad

Briewe

REGEER EN VERINNEWEER?

WENBRIEF Waar jy jou ook al bevind, staan vir ’n oomblik stil en kyk om jou. In die Waterbergbosveld is dit lowergroen en die grashalms buig asof hulle groet. In ons voormalige tuislande, waar die natuurlewe uitgewis is, behoort gras in die winter hoog te vlam, want vee word deesdae na dorpe toe aangejaag.

Staan jy langs jou gesaaides wat besig is om te verdor en jy nie kan red nie? Jy is kwaad as jy die sweet en trane afvee. Voor jou is die riviere vol, maar die kosbare water vloei doelloos see toe.

Hoe is dit moontlik dat kragsentrales nou feitlik almal gelyk breek? Daar is nie steenkool nie, maar voor jou ry 350 vragmotors met sleepwaens vol steenkool om uitgevoer te word. Dit sal interessant wees om te verneem wie die eienaars van die vragmotors is.

Op straat op Morgenson,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad4 min read
Troef Die Koue Met ’n Pot Kerrie
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag. ■ 1,4 kg beesskenkelskywe■ Sout en varsgemaalde swartpeper■ 5 ml geroosterde kerriepoeier■ 1 knoffelbol, gehalveer■ 2 uie, in wiggies gesny Marinade ■ 250 ml sterk, koue rooibostee■ 60 ml worcestersous■ 1
Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee

Related