Die Tuinier Tydskrif

Kopwurms!

Oorwurms, soos Robbie Wessels se liedjie Mphe Di Hoenor of The Kiffness’ se satiriese Zol (so gewild gedurende die groot grendeltyd), maal in jou kop rond vir ‘n paar ure totdat jy dit uit jou sisteem uit gesing en gedans het. Kopwurms grou al dieper.

In‘n radioprogram is almal uitgenooi om hulle irritasies na‘n langnaweek met huisgaste, te deel. ‘n Grootouer het ingebel om te sê haar irritasie is elke keer die verlies van al die tweepuntkragproppe in haar huis omdat die kinders dit wegdra saam met al die laaiers van hulle toestelle. Sy het voortaan besluit om haar kragproppe vas te gom aan die muurproppe. Ek had simpatie met haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Uitspattig!
In die Griekse mitologie is Calliope die muse wat welsprekendheid en epiese poësie geïnspireer het. In die alledaagse Suid-Afrika inspireer die ‘Calliope Splash’-reeks pelargoniums met hul helder en lewendige blomme, menige tuinier om poëtiese taal t
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo

Related