Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 AS JY NIKS GOEDS HET OM TE SÊ NIE..

Op my eish! se Brendan Peyper en Janae is nie meer saam nie, maar die bekgeveg aan kykerskant duur voort

As jy in die openbare oog is, kan jy kritiek verwag. Ongeag jou optrede. Besef mense praat dikwels uit hul eie ervaring en gebrokenheid. Bly maar weg van sosiale media as jy sukkel met mense se oordeel.

MICHAEL

Michael, mense is plein vieslik en ongemanierd. Mense kan op ’n ordentlike manier kritiek lewer, dis onnodig om so abusive te wees met hul woordeskat. Niks gee iemand die reg om vieslike aanmerkings te maak nie.

SUSAN

Nope, as jy dinge in die openbaar doen, mag die publiek ’n mening gee. Dis ’n show, nie ’n liefdesverhaal nie. Daar is ’n paar tannies wat die seun se gewoontes geniet het, ander is bly die swak vermaak is verby.

GIDEON

Mensdom! Dit was ’n vermaaklikheidsprogram en almal het geweet waarvoor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related