TV Plus Afrikaans

‘Meer volwasse en ’n spanspeler’

Projek Dina

Seisoen 2 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

Koel soos ’n komkommer, straatslim en ’n neus vir misdaad soos ’n bloedhond is ’n goeie beskrywing van sers. Lux Dladla (Chumani Pan) in die aksiereeks Projek Dina op kykNET. Die tweede seisoen is in volle gang en Lux en sy spanmaats in Projek Dina se taakmag wat sake van vermiste persone, mensehandel en sindikate, het hul regmatige deel van (Kay Smith) het in iets meer ontwikkel, ten minste van sy kant af,” vertel Chumani. Maar die vraag is: Sal sy sy gevoelens beantwoord? En dan die groot storie van seisoen 2: Sal Dina, die tweelingsuster van Lux se kollega adjudant-offisier (Chanelle de Jager) ooit gevind word, of skuil iets meer sinister agter haar en hoekom sy vermis wil bly?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related