Huisgenoot

TA-DA, EK DRA RÉGTIG ‘DRAG’!

LOOP jy haar in die straat raak, sal haar skoonhe id jou laat weer kyk. Hoe dan anders met daardie vuurrooi lokke wat net reg in die wind dans en haar bloedrooi lippe permanent in ’n aanloklike pruilmond gevorm.

Om nie eens van daardie noupassende nommertjie te praat nie.

Maar wanneer die aantreklike Lyz Dexia saans tuiskom, skop sy veel meer as net haar hoëhakskoene uit. Dan waai ook die pruik, die sexy rokkie en selfs haar wenkbroue. En die een wat op die rusbank voor die televisie neerplons, is Phillip – die man wat soms in Lyz se vel inklim.

“’n Mens kan seker sê dis iets soos ’n ‘ta-da!’-oomblik,” spot die akteur Phillip Schnetler (31), wat deesdae ook die dubbele vertolk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related