Rooi Rose

Hou kop in die Covid-19-krisis

1 EK SUKKEL OM KALM TE BLY

Jy is nie alleen nie! Hierdie tyd is soortgelyk aan die groot oorloë, hongersnode en depressies van die verlede, en potensieel lewensgevaarlik. As jy buite beheer voel, angstigheid of frustrasie ervaar, as jou slaap- of eetpatroon omvergewerp is, of die trane vlak sit, reageer jy normaal. Gelukkig is vir inligting oor eenvoudige oplossings, soos ’n vaste roetine, kossoorte en aktiwiteite wat jou breingolwe kan kalmeer, en afgebakende “wroegsessies” sodat jy jou wegholgedagtes in toom kan hou en jou energie kan terugkry. Verwen jou sintuie op gesonde maniere en kies uit ’n string opsies wat jou kan help om inperking kreatief te benader. O ja, het jy geweet daar is ’n gratis app wat stres kan verminder en jou beter kan laat slaap?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related