Maak die vere die voël?
Mar 04, 2022
3 minutes
BEN FOURIE
Onlangs luister ek op ’n Sondagaand na RSG se operaprogram en krap sommer terselfdertyd in my boekrakke rond, waar ek toe afkom op 2014-’15 se pragtige Jag & Sport-katalogus wat Gottfried Eder van die Waffen-Ecke in Loferen, Oostenryk, een jaar vir my gegee het. Ek het begin blaai in hierdie pragtige boek met die subtitel “Jagen ist Leben”. Met só ’n siening kan ek heelhartig saamgaan: Jag is voorwaar lewe.
Die katalogus laat ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days