Avontuur Afrika

Mooi loop op Mphongolo!

Ons vriend en uitgewer van hierdie tydskrif, Anton Willemse Sr, is ‘n volwaardige avontuur-junkie en al wat hy wil doen, is reis en ontdek. Sy passie vir 4x4 voertuie en landreise het dit maar moeilik gemaak om hom te oortuig om ‘n staproete by die inhoud in te werk. Wat dié tydskrif egter so uniek maak, is juis die verskeidenheid van die inhoud – van voertuig resensies, plaaslike avonture, landreis avonture en selfs graskamp – wat gedek word.

Avontuur bly egter die kern van die tydskrif en watter groter avontuur is daar as om die bos te voet in te vaar, in die spore van grootvoete deur droë rivierlope te stap en om die veld te ruik, te voel en so na aan die natuurskoon te wees vir ‘n heel nuwe perspektief? Om die grootsheid van die skepping in die eenvoud van jou stapskoene te ervaar?

Stap klink altyd soos moeite, maar as ‘n mens eers jou eerste staproete voltooi het, los die gogga jou selde. Vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
Liefde Is…
VOERTUIG: 2022 Suzuki Jimny 1.5 GLX MT EIENAARS: Chelsea & Jonathan Groome Toe CHELSEA en JONATHAN GROOME die Suzuki Jimny die eerste keer gesien het, kon hulle nie anders as om halsoorkop verlief te raak nie. Hulle het sommer dadelik geweet dat dié
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related