Die Tuinier Tydskrif

Julle tyd is verby!

Dit was‘n Suid-Afrikaner genaamd Calie Esterhuyse wat die raserige en uiters mededingende algemene kennis bordspeletjie ontwikkel het wat altyd uitgepluk word na ‘n dop of twee te veel op die stoep, of wanneer die kuiermense begin verveeld raak met net gesels of Monopoly.

Dié bordspel verdeel gewoonlik almal teenwoordig, in pare wat óf in ‘n romantiese verhouding is, mekaar net verduur, sibbe van mekaar is, of lewenslange beste vriende is. Twee vreemdelinge saam, (tensy hulle uiters intelligent is of baie van alles af weet), staan nie juis ‘n kans teen pare wat mekaar se lyftaal, knorrige en dreigende eienskappe ken nie, of teen die wat al baie ervarings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Snellers Vir Insomnia!
Ek het nog nooit tevore probleme gehad om snags aan die slaap te raak na ‘n harde dag van werk, huishou, kook, en as die tyd dit toegelaat het en my naels nie onlangs gedoen is (deur myself) nie, selfs ‘n bietjie sal tuinmaak in die skemerure. Ek sou
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related