Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘BOYS WILL BE BOYS’ TOE NAAKFOTO UITLEK

So reageer Jacques Potgieter, ’n oudrugbyspeler, nadat ’n naakfoto van hom aanlyn versprei is. Volgens hom was dit ’n grappie tussen hom en sy vriende

Jacques, moenie almal oor dieselfde kam skeer met jou opmerking nie. Daar is nog goeie mans. Maar jy, aan die ander kant, nie so baie nie, wil dit vir my lyk. Leer verantwoordelikheid en word tog nou groot, ou seun.

CARLA

Ek voel regtig bitter jammer vir sy vrou. Eerlikwaar, hierdie soort mense moet tog net grootword.

DAPHNE

Seuns word nooit groot nie, hul speelgoed raak net ál duurder. Dit is tog waarom hulle so ’n besondere spesie is. “We girls just love them.” Toe, wil iemand stry?

BURNADETTE

As volwassenes is ons almal steeds maar net mense. Het julle nog nooit self aangejaag nie? Almal van julle wat nog nooit ’n fout begaan het nie, steek asseblief julle hande in die lug. Toe, ek wag.

ERIKA

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related