Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK IS NIE MEER DIE MEISIETJIE IN 7DE LAAN

Die aktrise Amalia Uys gesels oor haar rol as die hardekwas Jana Greyling in die M-Net-reeks Desert Rose – en ook oor die naaktonele

Briljante reeks met fenomenale akteurs en aktrises. Kan nie wag vir seisoen 2 nie! Dit was net ’n paar sekondes van naaktonele; nie ’n hele reeks daarvan nie. Mense moet dit in die konteks van haar rol sien. Sy was briljant.

HENRIËTTE

Sy is ’n briljante aktrise. Ek verstaan nie al die kritiek nie. Dit was tog nie naastenby dieselfde as iets soos Fifty Shades of Grey nie, waaroor baie mense gaande was (openlik of in die geheim). Welgedaan, Amalia.

MARIE

Die reeks en toneelspel was werklik besonders. Maar die naaktonele was onnodig en in swak smaak, veral op gesinstelevisie. Ag nee man. Of jy nou nat agter die ore is of reeds droog. Hulle kon dit maar uitgelos het.

SOANET

Sy is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related