Landbouweekblad

Mekaar help is hier goeie besigheid

As suksesvolle biokinetikus in Polokwane het mnr. Marthinus Erasmus altyd in sy hart geweet hy sou eerder wou boer.

“In 1996, as 26-jarige, steek ek toe my trots in my sak en begin vir Marius Venter by Dendron boer. Twee jaar later is ek na Martiens Prinsloo by Hoopstad. Ek het ’n klomp ekstra goed, soos saaiery, geleer wat ons nie in die Bosveld ken nie. Ook van beeste en bemarking.”

Hy het altyd ’n sagte plek vir die Bosveld gehad en toe die geleentheid hom in 2001 voordoen om die Reitz-boer mnr. Pieter Slabbert se wildplaas by Alldays te gaan bestuur, het hy nie op hom laat wag nie.

Hier het hy nie net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related