Huisgenoot

VERWOES DEUR DIE GROOT K – OP 26

AS DIT nie vir die foto’s was nie, sou ’n mens skaars kon glo dat dieselfde vrou wat vandag dodelik siek hier sit eens as skoolmeisie die verhoog aan die brand kon dans. Dat sy op haar troudag ’n pragtige bruid was wat vol bruisende lewenslus aan haar man se sy gestaan het. Of dat sy geblom het as jong ma vir haar babaseuntjie.

Maar nou moet jy diép in Carli van Aswegen se blou oë soek na die eens vrolike jong vrou. Op 26 berei Carli haar voor vir haar dood nadat sy net meer as ’n jaar gelede moes hoor sy het breinstamkanker. In Desember verlede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related