Weg!

Wat is dan so lekker?

Omdat ek vroeër gemeen het dit is moontlik om dié intense, nimmereindigende genot in woorde te beskryf, het ek gewoonlik begin by die storie van die olifant…

Omdat die Zambiese doeaneman so gekarring het met ons bagasie, is ek en Dave Briggs eers laatmiddag deur die Beitbrug-grenspos. Dave op’n K75, ek op my ou R1100GS. Ons moes voor sononder by Kariba wees, want in die noorde van Zimbabwe ry jy nie in die donker op’n motorfiets nie. Dis bokke en bosvarke, beeste en perde – om van voetgangers nie eens te praat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg1 min read
Kyk Hier!
Wanneer die sentrale deel van Botswana somerreën kry, dreineer die water na die Makgadikgadipanne, wat dan die habitat word van duisende flaminke en ander watervoëls. By die Nata Bird Sanctuary het jy maklike toegang tot die Sowapan, die oostelike de
Weg5 min read
Die Noord-Kaap Maak Heel
Amper elke dag moet Genevieve Maasdorp vir mense beduie hoe die paaie na die /Ai-/Ais-Richtersveld-oorgrenspark toe lyk. Ook wat die toestand van die roetes in die Kgalagadi-oorgrenspark of die Namakwa- of Augrabies- of Mokalanasionale park is. En da

Related Books & Audiobooks