SARIE

Aparte beddens ’n slegte teken . . . en nog verhoudings- MITES

Slaap. Daardie wondersoete ding. Dan trek julle saam in en hy snork. Of sy eis al die beddegoed vir haarself op.

Dis ’n skrale opoffering vir die intimiteit en sekuriteit wat daardie knusse kooi bied, reken jy? Die koste van ’n slegte nagrus is egter hoog: Nie net vir jou gesondheid en gevoel dat alles wel is nie, maar ook vir jou verhouding. Punt is, jou slaappatroon en -gehalte het ’n direkte invloed daarop.

Luister hierna: Wanneer ’n man sleg slaap, ly die gehalte van sy verhouding die volgende dag daaronder, het navorsing bevind. Vir vroue gaan dit egter alles oor die verhouding. Op dae wat sy nie so gelukkig met manlief is nie, slaap hulle albei daardie nag sleg. As sy dus ongelukkig is, slaap niemand nie.

Slaap se rol in ’n verhouding word dikwels misgekyk, volgens dr. Wendy Troxel, Amerikaanse gedrags- en sosiale wetenskaplike.*.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Droom Rokke
Foto Vonvé Bridal Couture, illustrasie Getty Images/Foto’s Bride & Co ■
SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW

Related