Kuier

LIEFDE LY IN LOCKDOWN

Verhoudings is klaar harde werk onder normale omstandighede en elke paartjie gaan maar deur goeie en slegte tye. Maar ’n verhouding tydens lockdown, is ’n perd van ’n ander kleur…

Aanvanklik het die idee om saam met jou maat ingehok te wees, dalk romanties geklink, veral as julle sukkel om gehaltetyd saam te geniet tussen besige skedules en kinders. Maar die realiteit van lockdown kan vinnig sy tol op verhoudings eis, want ná die eerste week of wat het baie agtergekom watter beproewing lockdown regtig vir ’n paartjie kan wees as julle gedwing word om heeldag in mekaar se geselskap deur te bring.

En vir baie gaan die ervaring net die kraters in hul verhouding dieper maak en dit dalk finaal laat verbrokkel.

Só meen verhoudingskenners met wie gepraat het. En om nog sout in die wond te vryf,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related