Kuier

KRYSÓ WEER LUS

Hoofpyn is ’n reality en deesdae word daar ander kant toe gekyk as dit tyd is om bed toe te gaan. Selfs die wêreld se grootste kondoomvervaardiger beaam dat minder opwinding deesdae tussen die lakens gebeur. Verkope van kondome het die afgelope twee jaar (van die Covid-19-pandemie) met 40% gekrimp, wat bewys dat die pandemie beslis ’n uitwerking het op mense se sekslewe.

Cindy-Lee Visagie, ’n verhoudingsterapeut by Renaissance Counselling Service in Kaapstad, sê sy het die afgelope twee jaar ’n toename in paartjies gesien wat sukkel met hul sekslewe. In die eerste helfte van 2020 was dinge nog fine, maar soos die pandemie vererger het, het mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related