Kuier

AS LUIHEID ’N SIEKTE WAS…

As daar een ding is wat die Covid-19-pandemie gewys het, is dat lui mense rede sal soek om lyf weg te steek.

Die pandemie het almal se lewens op sy kop gedraai en baie dinge heeltemal kom verander. Selfs die corona-virus en sy aanvanklike simptome van ’n hoes, koors en kortasem, verander aanhoudend. Maar volgens baie paartjies is daar een ander simptoom wat hulle tydens lockdown ervaar, wat net nie wil weggaan nie – en dit is luiheid.

Die inperking en die stres van ’n wêreldwye pandemie toets verhoudings. Ons het in vorige uitgawes van Kuier geskryf oor die stygende egskeidingsyfers en hoe paartjies wat te veel tyd saam spandeer tydens die lockdown, mekaar begin irriteer.

Maar daar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related