Huisgenoot

LEEF SÓ GESOND MET PROBIOTIKA

’N PAAR jaar gelede was probiotika iets wat jy waarskynlik net sou neem wanneer ’n dokter vir jou antibiotika voorskryf. Deesdae is dit egter ’n gonswoord en gebruik ál meer mense dit om die gesondheid van hul dermkanaal te bevorder. Maar werk dit regtig? En is dit die koste werd om vir dié produkte op te dok? Huisgenoot het by kenners gaan aanklop.

WAT IS PROBIOTIKA?

Dit voel dalk vreemd om so daaroor te dink, maar die deursneemens se liggaam bevat meer as ’n miljard mikrobes, oftewel mikroskopiese organismes, wat veral in die dermkanaal voorkom, maar ook in die liggaam versprei is, sê dr. Lizelle Zandberg, ’n dosent verbonde aan die Noordwes-universiteit se sentrum van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related