Voor jou en jou kleinding se liggaam optimaal kan werk, is ’n gesonde spysverteringstelsel noodsaaklik. Meer as 500 verskillende soorte bakterieë is hard aan die werk in die spysverteringskanaal. Presies hoeveel en wat hul eienskappe is, verskil van plek tot plek.
Elke mens op aarde het ’n unieke derm-mikrobiotaprofiel (mikrobiota