Baba & Kleuter

Wat jy oor PROBIOTIKA moet weet

Voor jou en jou kleinding se liggaam op hul beste kan werk, is ’n gesonde spysverteringstelsel noodsaaklik. Meer as 500 verskillende soorte bakterieë is hard aan die werk in die spysverteringskanaal. Presies hoeveel en wat hul eienskappe is, verskil van plek tot plek.

Elke mens op aarde het ’n unieke derm-mikrobiotaprofiel (mikrobiota is ’n gemeenskap mikroörganismes in jou derm) wat in die vroeë kinderjare gevorm word. Hierdie omgewing, of bioom, bly egter nie konstant nie, maar word aanhoudend beïnvloed deur faktore soos dieet of siektes, om maar net twee te noem.

Dr. Anton Janse van Rensburg van Pretoria sê dat baie aspekte van ons moderne lewe ongelukkig nie die bioom in ons derms gesond help hou nie.

“Antibiotika, rook, stres, anti-inflammatoriese middels, teensuurmiddels vir die maag en die afwesigheid van gegiste voedsel in ons dieet lei alles tot ’n ongesonde bioom. Dit word disbiose genoem.”

Die vestiging en instandhouding van ’n gesonde balans van mikroörganismes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related