Voordele in oorvloed
ie net ons spysvertering- en immuunstelsel baat by ’n goeie balans van voordelige bakterieë nie – hulle woon ook op ons vel. Elke oppervlak van jou liggaam is bedek met mikroskopiese organismes, meestal bakterieë. Hierdie organismes skep hul eie piepklein ekostelsel wat ‘n mikrobioom genoem word. Die teenwoordigheid van voordelige organismes help jou gesond bly omdat jou vel die eerste verdedigingsmeganisme teen aanval van buite is. Probiotika voed die vel se