Huisgenoot

’n Pa se verstaan

DIT is stil. Doodstil.

Die straatlig voor die winkel flikker aan en af. Sam probeer om nie direk daarna te kyk nie. Hy sien die flikkering uit die hoek van sy oog. Nou moet hy net sy tydsberekening reg kry.

Toe die lig weer afgaan, beweeg Sam na die volgende boomstam. Hy maak sy lyf so dun moontlik sodat hy nie sigbaar is van die pad af nie. Met die volgende flikker doen hy dieselfde.

Sy asem hort in sy keel.

Hy is nou naby die ingang na die winkel. Hy sien die rye en rye goedere. “So baie goed en ek wil net een blik melk hê,” dink hy met ’n wrang glimlag.

Sedert die inperking begin het en hy nie meer in meneer John se tuin kan werk nie, gaan dit maar beroerd. Hierdie covid-verpesting het almal se lewe kom omkrap. Hy het al selfs vir meneer John deur SMS

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related