Kuier

RED JOU LEWE

Denise Arendse* (54) van Boston, Bellville in die Kaap, werk al jare van die huis af en is op die oog af ’n gebalanseerde, gelukkige mens. Sy loop egter met ’n donker geheim rond. Haar drankprobleem is besig om in so ’n mate handuit te ruk dat sy nie weet hoe sy dit veel langer kan wegsteek nie.

Vir jare kon sy daarmee wegkom om saans een of twee drankies te drink. Maar deesdae stop sy selde by vyf of ses – iets waarmee sy kan wegkom, omdat haar man ná ’n harde dag se werk vroeg gaan slaap.

Daarmee saam het sy skielik ná jare ook weer die drang ontwikkel om te dobbel. Haar man is salig onbewus daarvan dat sy gereeld by GrandWest

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related