Beantwoord deur die onkoloog dr. André Vos.
Wat is die verskillende soorte borskanker?
Luminaal, HER2-positief en trippelnegatief. Luminaal is die algemeenste van die borskankers, ongeveer 80% van alle borskankers, en die ander twee is saam 20%. Luminaal is estrogeenpositief.
Is daar enigiets wat