Huisgenoot

DIE SOORTE BORSKANKER

OPSIGSELF was haar borskankerdiagnose ’n skok, maar toe sy boonop moes hoor sy het twéé soorte borskanker gelyktydig, was sy stomgeslaan.

“Die feit dat daar meer as een soort borskanker bestaan, was vir my nuus,” het die joernalis Ilza Roggeband, voorheen van Huisgenoot se redaksie, vroeër vanjaar gesê. “En in gesprekke ná my diagnose het ek ontdek ek is nie die enigste vrou wat dit nie geweet het nie.”

Dit gebeur selde dat twee soorte borskanker by iemand gediagnoseer word, maar dis nie ongehoord nie, sê prof. Anna-Mart Engelbrecht van die Universiteit Stellenbosch se departement fisiologiese wetenskappe.

Ilza het estrogeenpositiewe kanker in haar linkerbors en HER2+ in haar regterbors. Daarvoor moes sy chemoterapie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related