Landbouweekblad

Water langs die pad

Toe ek en Matie daardie Julie-oggend baie vroeg my geel Datsun 1400-bakkie se neus in die pad stoot, het die ryp nog spierwit gelê. Dit was snerpend koud, en toe ons op Mount Pleasant afklim, het fyn kapok van ’n paar dae tevore nog op die Nardousberg gelê. Die windjie het deur murg en been gesny.

Ek was amper lus en sit die .243 weer terug in sy sak en ry huis toe, maar julle wat jagtersbloed in die are het, sal weet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030. Web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related