Rapport

Wonder van ’n bergpad

Rooibergpas, tussen Van Wyksdorp en Calitzdorp, Wes-Kaap

In die wintertyd word die “kerse aangesteek” al langs hierdie pas, sê die mense hier. Dan blom die aalwyne mildelik in vurige oranje en dieprooi.

Die pas lê in die Rooiberg-bewarea, ’n 60 000 ha- bergagtige streek wat deel is van die groter Gouritz- biodiverse kronkeling (), waar jy ná byna elke 10 km ander soorte plantegroei sien. Dis juis daar, op een van slegs 35 biodiverse kernpunte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related