Avontuur Afrika

Die Prins Alfred reis duur voort

Soos die Langkloof oopmaak in die Keurboomsriviervallei, sal jy verskeie besienswaardighede verbysteek voordat jy die Keurboomsrivier oorsteek via ’n lae betonpaadjie.

Die pad loop deur skouspelagtige natuurskoon en ry verby ‘n rotsformasie gemerk, Tata Riet se Gat, ‘n grotagtige skuiling reg langs en effens bokant die pad.

Dit dateer terug na ‘n tyd toe een van die plaaswerkers, bekend as Tata (Outa) Riet, die kinders Sondagmiddae vir wandelinge geneem het en tyd in die skuiling deurgebring het.

Driehonderd meter verder, soos die pad deur ‘n S-draai kronkel, kom ‘n kenmerkende rotsformasie in sig met ‘n enkele kolom wat aan die westekant uitstyg. Dié formasie heet Bain’s Pillar, een van die vele landmerke wat na Thomas Bain vernoem is.

Dit is interessant om daarop te let dat Bain se eerste kennismaking met hierdie pas as jong man onder sy pa, Andrew Geddes Bain, se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related