Rapport

Keuse is dikwels allermins vry

Waarom bestaan Satan? Hoekom word hy toegelaat om alewig kwaad te doen? Die almagtige liefdevolle Opperwese van wie ons leer kon hom mos lankal met vuur en swael in sy peetjie in verdelg het. Eindelose sonde en smart kon almal gespaar gebly het. Trouens, as die Skepper alles gemaak het, is die Duiwel geskape, of ten minste toegelaat om te ontstaan. ’n Alwetende Oubaas (of Ounooi) moes tog weet wat die ou swernoot sou aanvang.

Dalk wil die Bybel (en ander heilige boeke) ons leer om tussen goed en kwaad te kies. Sonder enige keuse – net dood goed en goed dood – sou die konsep van “die Here jou God liefhê met jou hele hart, siel en verstand” – weinig sin maak. Liefde sou outomaties, klinies en koud wees. Ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related