Rapport

Weerlose, weerlose mense

Ons Grondwet sê alle mense is gelyk. Covid-19 wys dit. Wel, gedeeltelik. Alle rasse, klasse en geslagte word siek en kan sterf, maar by die impak speel bevoorregting duidelik ’n groot rol.

Lewe en dood het regsimplikasies. Covid-19 ook. Ek noem enkeles.

Die Grondwet erken die regte op lewe; menswaardigheid; vry beweging; vry assosiasie; en gemeentelike aanbidding. Hoe gemaak met gevaarlike gekke wat in hierdie tyd ander se lewe en menswaardigheid weens eiebelang, selfbeheptheid of onkunde minag? Of ministers, generaals en korporaals wat hul mag misbruik?

Ons regte word tans erg beperk. Een van die kwesbare aspekte van ’n demokrasie is dat regte uitgeoefen kan word op ’n wyse wat ander se regte skend – en inderdaad die demokratiese staat bedreig. Mededingende regte word dus teenoor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n

Related