Weg! Ry & Sleep

Op ’n tweespoor in die Kgalagadi

Die afgelope 15 jaar al gaan kuier Grové en sy vrou, Marguerite, minstens twee of drie keer per jaar in die Kgalagadi om alles te ervaar wat dié besonderse plek bied.

Op dié Kalahari-reise bly hulle altyd in Nossob, selfs al neem hulle dikwels vroegoggend die verkeerde besluit wanneer hulle moet kies of hulle noord of suid moet ry. Grové sê dit het al té gereeld gebeur dat die katte in die noorde is wanneer hulle suid ry... en andersom.

Gevolglik besluit hulle om vanjaar die Nossob-4x4-ekoroete by hulle reisplan te voeg, want op dié roete kies jy nie ’n rigting om in te slaan nie. Hulle bespreek 11 maande vóór die tyd, toe die besprekings geopen het, en die res van hulle verblyf in die park is rondom die drie nagte op die roete beplan en bespreek.

Die Nossob-4x4-ekoroete is ’n begeleide toer wat in elke ongelyke maand op ’n tweespoorpad tussen die duine van noord na suid (Nossob tot by Twee Rivieren) gery word. In gelyke maande word die tog in die teenoorgestelde rigting gepak. Die goeie reën wat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Hardebaard Met ’n Groot Hart
Die Enkulu 3 is Infanta se vlagskipmodel en gemik op paartjies of selfs ’n gesin van vier. Met die prototipe wat ons onder hande gehad het, kan jy vir dae aaneen iewers ver weg van alles en almal in die grootste gemak ontspan, want jy word bederf met
Weg: Ry & Sleep7 min read
Jou Proviand En Die Grens...
Weens bek-en-klouseer, patogene voëlgriep en verskeie plantsiektes is daar tans beperkings op die uitvoer van verskeie Suid-Afrikaanse kossoorte na ál ons buurlande. Suid-Afrika worstel tans met twee soorte voëlgriep: die H5N1-virus wat dekades lank
Weg: Ry & Sleep1 min read
Pretblad
Kry die vetkryt en inkleurpotlode gereed en gee lewe aan die kobra. Soek die woorde op die lysie en merk hulle af. Daar is minstens tien verskille tussen die twee sketse. Kyk of jy hulle almal kan kry! Wys die doolhof wie’s baas. Onthou om eers ’n po

Related