Kuier

GIDS NA GISTER

Die jaar is 1939 en die grootste deel van die Kaapse middestad soos wat ons dit vandag ken, het toe nog nie bestaan nie. Die kinders van Distrik Ses kon toe nog klim en klouter op Tafelberg, die “speelpark in hul agterplaas” en dit was toe nog veilig om vir ure weg te raak tussen die grotte en bosse daar. Vir ’n spesiale bederf het Distrik Ses se kinders Sondae tot bo-op die berg geklim om die view te sien, al was alles plat en selfs die hawe se praggeboue nog meestal net vissershawens.

Dit is ook die jaar toe uncle Joe Schaffers (80) van Wynberg gebore is in block C van die Bloemhof Flats in Distrik Ses. Dit is waar hy self die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related