Landbouweekblad

GRENDELTYD: Eet jou aartappels met vreugde

Die mens se gees oorwin as hy elke dag sy aartappels met vreugde eet.

Só eindig Lina Spies se roerende gedig “Vir Anne Frank van Het Achterhuis” in die digbundel Die Agterhuis.

Die aangrypende verhaal van Anne Frank, wat saam met haar gesin en ander in selfopgelegde grendeltyd tydens die Tweede Wêreldoorlog weggekruip het, is welbekend.

Sowat 32 jaar gelede het ons as gesin ook ’n onnatuurlike grendeltyd beleef. Die drie kinders was maar agt, vyf en vier jaar oud.

Die Oranjerivier het tydens die 1988-dub-belvloed sy oerlope met alle mag teruggeëis. Ons het op Skanskopeiland, een van die eilande in die Oranjerivier by Keimoes in die Noord-Kaap, geboer, en was een van vele gesinne wat die volle krag van dié ou grote beleef het.

Terwyl die mans probeer het om soveel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030. Web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related