Weg! Ry & Sleep

In ’n noodgeval

Die meeste van ons gaan kamp om ’n bietjie van die gejaag van die betonoerwoud te ontsnap en vir ’n wyle van ons daaglikse verantwoordelikhede te vergeet. Dit is egter baie belangrik dat minstens een mens wat saam met julle kamp, genoegsame basiese noodhulpkennis het. ’n Mens weet nooit wanneer ’n ongeluk oor jou pad kom nie.

DIE GOUE REËL

Dit is belangrik om die slagoffer te verwyder uit die situasie wat sy veiligheid bedreig, maar neem enigiets wat jou eie veiligheid in gevaar stel, óók in ag. En dra altyd handskoene, ongeag die situasie – dit beskerm nie net die slagoffer nie, maar ook vir jou.

MOND-TOT-MOND-ASEMHALING

Dit word toegepas wanneer die pasiënt nie reageer nie en jy vasgestel het daar is nie ’n polsslag nie deur met jou wys- en middelvinger langs die keel te voel. Met dié prosedure probeer jy basies weer die hart aan die klop kry.

Laat die slagoffer op sy of haar rug lê en maak seker daar is niks wat die lugweg blokkeer nie. Blaas nou twee maal asem in die mond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier

Related