Kuier

HOU KOP IN NOODGEVALLE

Al is jy nie ‘n dokter nie, kan jy jou eendag in ‘n situasie bevind waar jy jou eie of iemand anders se lewe moet red.

'n Mens lees ál meer berigte van gewone mense in gewone dorpe en stede wat byvoorbeeld skielik voor ‘n slang te staan kom. Wat maak jy as jy of iemand anders gepik word?

En hoe gemaak as iemand in ‘n swembad val en jy die persoon se lewe moet red? Of as jou kind in die nagtelike ure skielik sit met hemelhoë koors – wanneer is dit tyd om hospitaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related