Daar’s ’n krisis en jy wag dat hulp opdaag nadat jy dit ontbied het, of jy’s op pad hospitaal toe. Dís wat jy solank kan doen:
SLANGPIK
Moenie die bytplek toemaak of dit met ’n verband probeer afbind nie, sê die kenners by Snake Bite Assist. Bind dit