Noodhulp vir kiets en woef
Feb 23, 2020
2 minutes
Dis nie lekker as jou vierpotige vriend siek of beseer is nie. Boon-op weet ’n mens nie altyd lekker wat jou te doen staan om te help nie.
’n Troeteldier-noodhulpkissie kan jou toerus om minder ernstige beserings te behandel, en in ernstiger gevalle kan dit jou help om jou dier te stabiliseer tot professionele hulp kan ingryp.
Berei voor vir dié
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days