Rapport

Vrou trap dogter uit in testament

’NVermoorde vrou van Pretoria-Oos het haar laaste testament gebruik om haar enigste dogter so uit te trap dat die see haar nie kan afwas nie.

Elbé Oosthuizen (61) is op 8 Augustus 2018 in haar huis in Queenswood vermoor.

Haar kinders het ’n afskrif van ’n getikte testament wat sy in 2013 opgestel het, tussen haar besittings ontdek.

Vir haar dogter, Tania Goldschagg (41), was die testament ’n reuseskok. Oosthuizen het hierin aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related