Huisgenoot

VREDE NÁ DIE VETE

KYK jy na ’n foto van die twee donkerkoppe knus langs mekaar, sien jy ma en dogter het dieselfde neus en byna dieselfde kleur oë. Selfs hul glimlag is identies.

Soos vinkel en koljander; dis hoe party mense wyle Elbé Oosthuizen en haar enigste dogter, Tania Goldschagg, beskryf.

“Hulle loop dieselfde, hulle lag dieselfde,” sê Dirk Winterbach (33) van sy oorlede ma en sy ousus. En dan voeg hy by: “Hulle raak ewe bedonnerd.”

En Elbé was duidelik goed beduiweld die dag in 2013 toe sy haar testament opgestel het. Nie net onterf sy Tania (nou 41) daarin nie; sy kry haar dogter ook voor stok omdat sy haar ma glo “belieg en bedrieg” het.

“My kind, in die lewe het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related