Kuier

KOEËL VAT HAAR KIND

Toe die jaar 2020 begin het, het Anthia Visagie (37) baie drome gehad vir haar en haar seun, Duran (toe 11). Hy was die liefde van haar lewe, haar sonskynkind wat die swarigheid en bitter van die lewe ligter en soeter gemaak het. Al wat sy wou doen, was om net die beste ma vir hom te wees wat sy kon wees.

Maar op 6 Oktober 2020 het alles verander. 'n Dwaalkoeël van strydende bendes het Duran sejong lewe kortgeknip en daarmee saam nie net hul drome verpletter nie, maar vir Anthia gelos met 'n gat in haar hart en 'n onuithoudbare seer wat maar net nie wil wyk nie. Al troos vir die gesin is dat Duran se organe geskenk is en die familie weet sy lewe was nie verniet nie — hy het deur sy dood vier kinders se lewens gered.

Die dag van die skietvoorval het sommer snaaks begin, vertel Anthia. Hulle het toe uitgevind die huis wat hulle gehuur het in Scottsdene, Kraaifontein in die Kaap, word verkoop en hulle moet voor Desember uit wees.

Ten spyte van hierdie swaard oor hul koppe, het Anthia besluitom Duran se gunsteling, 'n visparcel, te koop om hom mee te verras vir wanneer hy uit die skool kom.

“Toe Duran uit die skool gekom het, het ek gesê hy moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related