Huisgenoot

WOLWE IN SKAAPSKLERE?

SY WAS sonder kind of kraai en al so verswak deur die kanker dat sy nie meer na haarself kon omsien nie. Maar die tenger vrou van Benoni was nie gereed om dood te gaan nie, vertel ’n vriendin, en sy het geglo sy sal ten spyte van haar siekte nog voluit kon leef

Maar toe was dit nie die kanker wat haar lewe eindelik geneem het nie – dit was glo moord. En dit na bewering aan die hand van een van haar eie geliefdes; die een wat haar in haar kankerstryd versorg het.

Niemand na aan Debbie Venter (52), by wie servikale kanker verlede jaar gediagnoseer is, was in staat om haar te versorg nie. Oplaas het die voormalige verkoopsverteenwoordiger ’n hartverskeurende Facebook-pleidooi aan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related