Weg! Ry & Sleep

Die Ranchero-glyplank

Ek lees ’n ruk terug van ’n Kaapse skoolonderwyser wat een van haar leerlinge geklap het. Tussen die berig self en die leserskommentaar onderaan – ’n kombinasie van mense wat lyfstraf verdedig en aantygings van rassisme – was dit nie aangename leesstof nie, maar dit het my wel laat terugdink aan die kere in my kinderjare dat ek getug is.

My ma sal jou vertel ek is verantwoordelik vir elkeen van haar grys hare, en as jy my pa vra of ek werklik so onhebbelik was, sal hy sy ken tot op sy bors laat sak en met sy wysvinger beduie na die laaste drie haartjies op sy hoof.

Ek het my eerste drag slae gekry toe ek 5 jaar oud was. Ons het in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, in die buurt Arboretum gewoon. Ons bure was meestal Engelssprekend, dikwels Skotse ingenieurs wat na Suid-Afrika gekom het om Richardsbaai se hawe te help bou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep5 min read
Dis Nou Maar Wors...
As jy mal is oor ’n dik sop vol heerlike tekstuur, is hierdie geurkombinasie een vir die boeke. Jy benodig (genoeg vir 4) • ’n groot klont botter• 1 eetlepel olyfolie• 250 g gerookte bockwurst, in snoepgrootte happies gesny• 1 ui, fyngekap• 2 wort
Weg: Ry & Sleep3 min read
Eerste Indrukke Van Die ‘Nuwe’ 70-reeks
Laat in 2021 het ek in hierdie rubriek my mening gedeel oor die toekoms van die Toyota Land Cruiser 70-reeks, en spesifiek die 4.5-V8-turbodieselenjin. Nou, twee jaar later, is die 70-reeks met ’n 2.8-viersilinderenjin beskikbaar. Ek sien op YouTube

Related